Vrae oor Mensdom
Wat beteken dit dat mens na die ewebeeld van God geskape is?Bestaan ons uit twee of drie dele? Is ons liggaam, siel en gees of liggaam en siel-gees?
Wat is die verskil tussen die siel en die gees van ‘n mens?
Hoekom het mense in Genesis so lank gelewe?
Wat is die oorsprong van al die verskillende rasse?
Wat sê die Bybel oor rasisme?
Is daar enige ouderdomsbeperking aan ons lewens gekoppel?
Is ons almal God se kinders of net Christene?
Wat is die Christen se siening oor menslike kloning?
Wat is die Bybel se siening in verband met verassing? Moet Christene veras word?
Wat is die Bybel se siening oor genadedood/geassisteerde selfmoord?
Wat beteken dit dat ons op ‘wonderbaarlike wyse geskep’ is (Ps 139:14)?
Het die mens werklik ‘n vrye wil?
Het elkeen ‘n God-geskape ruimte?
Kan die mens sonder God lewe?
Hoe word menslike siele geskep?
Is die mens se siel sterflik of onsterflik? Het elke mens ‘n ewige siel? Of, ontvang ons ewige siele as God ons red?
Waarom het God ons geskep?
Wat is die oorsaak van al die anti-Semitisme in die wêreld?
Wat is die lewensasem?
Wat is die gewete?
Hoe het die val in Eden die mensdom beïnvloed?
Hoe moet genetiese manipulasie deur 'n Christen beskou word?
Wat is menslike natuur? Wat sê die Bybel daaroor?
Wat is die menslike siel?
Wat is die menslike gees?
Wat was die merk wat God op Kain geplaas het (Gen 4:15)?
Wie is die mense van God?
Wat beteken dit om geestelik dood te wees?
Wat is die vlees?
Wat is die hart?
Wat is die doel van die mens, volgens die Bybel?
Wat sê die Bybel in verband met populasiebeheer?
Is daar enigiets wat ek kan doen om myself ‘n lang lewe te waarborg?
Wat is die Register van Volke?
Wat beteken dit om te glo in die heiligheid van lewe?
Wat beteken dit dat God die mensdom heerskappy oor die diere gegee het?
Is aborsie moord?’
Wat beteken dit om deel te wees van God se familie?
Wat is genadedood?
Het God ons nodig?
Trigotomie vs digotomie van die mens – watter siening is korrek?
Wie ‘speel’ regtig God – die dokter wat ‘n sterwende persoon doodmaak of die dokter wat die lewe van ‘n terminale siek persoon verleng?
Wat sê die Bybel oor veroudering/oud word?
Wat is die innerlike mens?
Individualisme vs kollektivisme – wat sê die Bybel?
Indien God geweet het dat Adam en Eva sou sondig, waarom het Hy hulle geskep?
Hoekom sterf mense?
Wat is Christelike Antropologie?
Vrae oor Mensdom