settings icon
share icon
Vraag

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp?

Antwoord


Moderne wetenskaplike insig het aanvangsbewys openbaar vir intelligente bewys vanuit verskeie dissiplines, vanaf biologie tot astronomie, van fisika tot kosmologie. Die doel van hierdie artikel is om sommige van die hoof-argumente op te som.

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp? -Vanuit Biologie

Vorige jare gelede het William Dembski ‘n metodologie ontwikkel wat bekend geraak het as die “explanatory filter,” ‘n manier waardeur ontwerp afgelei kan word van die fenomeen oor die aard in sekere lewende organismes. Die filter bestaan uit ‘n reeks van drie ja/nee vrae wat die besluitnemingsproses lei om te bepaal of ‘n gegewe fenomeen kan bydra tot ‘n intelligente toevallige werktuig. Gebaseer op hierdie filter, indien ‘n gebeurtenis of voorwerp die produk van intelligensie is, dan sal dit:

Moontlik wees

Ingewikkeld wees

‘n Onafhanklike gespesifiseerde patroon vertoon

Om dus vasberade te wees dat ‘n gegewe fenomeen die produk van intelligente ontwerp is, kan dit nie ‘n gereeldheid wees wat hoofsaaklik van die natuurwette afstam nie. Dit kan ook nie die gevolg van toeval wees nie. Volgens Dembski, lig die verklarende filter die belangrikste kwaliteit van intelligente ontwerpte stelsels uit, by name gespesifiseerde kompleksiteit. Met ander woorde, kompleksiteit alleen is nie genoeg om die werk aan te dui van ‘n intelligente bewerker nie; dit moet ook voldoen aan ‘n onafhanklike gespesifiseerde patroon.

Tussen die mees mededingende bewyse vir ontwerp in die ruimte van biologie, is die ontdekking van die digitale inligting, wat inherent aan lewendige selle is. Soos dit uitdraai, behels biologiese inligting ‘n komplekse, nie-herhaalbare reeks wat hoogs gespesifiseerd is en verband hou met die funksionele of kommunikasie-vereistes wat hulle vervul. Sulke eendersheid verduidelik gedeeltelik Dawkin se waarneming dat, “The machine code of the genes is uncannily computer-like.” Wat maak ons met hierdie ooreenkoms tussen informatiewe sagteware – die onbetwiste produk van bewuste intelligensie – en die informatiewe reeks wat in die DNA en ander belangrike biomolekules gevind is?

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp? – Vanuit Fisika

In fisika word die konsep van kosmiese verfyning as verdere steun gebruik vir die ontwerp-gevolgtrekking. Die konsep van kosmiese verfyning hou verband met ‘n unieke eiendom van ons heelal, waarby die fisiese konstante en wette waargeneem word om gebalanseer te word op die snykant van ‘n skeermes, om die verskyning van komplekse lewe toe te laat. Die graad waartoe die konstante van fisika moet ooreenkom met presiese kriteria is sodanig dat ‘n aantal agnostiese wetenskaplikes dit ingesluit het, daar is egter soort van ‘n transendente doel agter die kosmiese arena. Die Britse astrofisikus, Fred Hoyle skryf, “A common sense interpretation of the facts suggests that a super intellect has monkeyed with physics, as well as with chemistry and biology and that there are no blind forces worth speaking about in nature. The numbers one calculates from the facts seem to me so overwhelming as to put this conclusion almost beyond question.”

Een voorbeeld van verfyning is die spoed waarteen die heelal uitbrei. Hierdie waarde moet op ‘n delikate wyse gebalanseer word tot ‘n presisie van een deel in 1055. Indien die heelal te vinnig uitgebrei het, sou materie te vinnig vermeerder vir die informasie van sterre, planete en sterrestelsels. As die heelal te stadig uitgebrei het, sou die heelal vinnig ineenstort, voor die vorming van sterre.

Daarbenewens moet die ratio van die elektromagnetiese krag ten opsigte van gravitasie noukeurig gebalanseer word tot ‘n graad van een deel in 1040. As hierdie waarde stadigaan vermeerder was, sou alle sterre ten minste 40% meer massief as ons son gewees het. Dit sou beteken dat sterverbranding te lig en te ongelyk sou wees om komplekse lewe te ondersteun. As hierdie waarde stadigaan verminder sou word, sou al die sterre ten minste 20% minder massief as die son wees. Dit sou hullle in ‘n onvermoë plaas om swaar elemente te produseer om lewe te onderhou.

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp? – Vanuit Kosmologie

Met moderne ontdekkings in die veld van kosmologie, is die konsep van ‘n definitiewe begin van die kosmos feitlik buite die kwessie gedemonstreer. Die Kalam-argument stel dit so:

Alles wat begin om te bestaan, het ‘n oorsaak in homself.

Die heelal het begin om te bestaan.

Dus, die heelal het ‘n oorsaak in homself.

Volgens die data wil dit voorkom dat ‘n onveroorsaakte eerste oorsaak buite die vier dimensies van ruimte en tyd bestaan, wat ewige, persoonlike en intelligente kwaliteite besit, om sodoende die bekwaamheid of intensionaliteit te kan besit om ruimte, materie – en selfs tyd – in bestaan te bring.

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp? – Gevolgtrekking

Hierdie artikel is maar ‘n karige oorsig van sommige sleutel-elemente betrokke in die ontwerp-afleidings. Die doel is om die wye liggaam van ondersteuning vir intelligente ontwerp te demonstreer, vanuit ‘n groot reeks van dissiplines, insluitende biologie, fisika en kosmologie.

English



Terug na die Afrikaanse tuisblad

Wat is die beste bewys/argument vir intelligente ontwerp?
Deel hierdie bladsy: Facebook icon Twitter icon Pinterest icon Email icon
© Copyright Got Questions Ministries