Vrae oor Jesus Christus



Wie is Jesus Christus?

Is Jesus, God? Het Jesus ooit ges dat Hy God is?

Is die goddelikheid van Christus Bybels?

Het Jesus wel bestaan? Is daar historiese bewyse van Jesus se lewe?

Wat beteken dit dat Jesus die Seun van God is?

Hoekom is die maagdelike geboorte so belangrik?

Is die opstanding van Jesus waar?

Was Jesus op Vrydag gekruising? Indien so, hoe kon Hy drie dae in die graf wees as Hy dan Sondag opgestaan het?

Het Jesus hel toe gegaan tussen die periode van Sy afsterwe en heropstanding?

Waar was Jesus gedurende vir drie dae tussen Sy dood en opstanding?

Kon Jesus sondig? As Hy nie by magte was om sonde te doen nie, hoe kon Hy opreg medelye met ons swakhede h (Heb 4:15)? As Hy nie sonde kon doen nie, wat was die doel van versoeking dan?

Waarom is Jesus se geslagsregister in Matteus en Lukas so verskillend?

Wat is die hipostatiese eenheid? Hoe kan Jesus beide God en mens op dieselfde tyd wees?

Was Jesus Christus getroud?

As Jesus God was, hoe kon Hy tot God bid? Het Jesus tot Homself gebid? As Jesus God was, waarom was dit nodig dat Hy ooit moes bid?

Het Jesus broers en susters gehad?

Waarom moes Jesus soveel lyding verduur?

Wat beteken dit dat Jesus die Lam van God is?

Waar in die Ou Testament word die koms van Christus voorspel?

Wat beteken dit dat Jesus die Seun van die Mens is?

Hoekom het God vir Jesus op n bepaalde tyd gestuur? Hoekom nie vroer nie? Hoekom nie later nie?

Waarom behoort ek in Christus se opstanding te glo?



Vrae oor Jesus Christus